مطوّر البرامج: Zinio Pro (329)
السعر: * مجاني
لتصنيفات: 0 
المراجعات: 0 أكتب مراجعة
قوائم: 0 + 0
النقاط: 0 + 1 (4.0) ¡
App Store

الوصف

Huisgenoot-tydskrif
Huisgenoot, Suid-Afrika se topverkopertydskrif, bied topgehalte leesstof en vermaak vir elkeen in die gesin - van nuus, mense-dramas, raad en fiksie tot mode- en glans, doen-dit-selfprojekte, resepte, klaskamerhulp, blokraaie en opwindende wedstryde.

Pryse vir subskripsies:

1 maand = 109.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
6 maande subskripsie = 679.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
1 jaar subskripsie = 899.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Privacy Policy URL : https://www.24.com/Static/TermsAndConditions.htm
Terms of Service: https://www.media24.com/privacy-policy/
مزيد ↓

لقطات

#1. Huisgenoot-tydskrif (iOS) بواسطة: Zinio Pro
#2. Huisgenoot-tydskrif (iOS) بواسطة: Zinio Pro
#3. Huisgenoot-tydskrif (iOS) بواسطة: Zinio Pro
#4. Huisgenoot-tydskrif (iOS) بواسطة: Zinio Pro
#5. Huisgenoot-tydskrif (iOS) بواسطة: Zinio Pro

الميزات الجديدة

  • الإصدار: 7.4.11
  • تم التحديث:
  • To make your reading experience even better, we update the app regularly.
    This update includes:
    • General performance improvements

السعر

تتبّع الأسعار

مطوّر البرامج

النقاط

0 ☹️

لتصنيفات

0 ☹️

قوائم

0 ☹️

المراجعات

كن الأول لمراجعة هذا المنتج 🌟

معلومات إضافية

Huisgenoot-tydskrifHuisgenoot-tydskrif عنوان URL مختصر: تم النسخ!
  • 🌟 مشاركة
  • App Store

قد يعجبك ايضا

    • Huisgenoot
    • iOS تطبيقات: الأخبار والمجلات  بواسطة: Magzter Inc.
    • مجاني  
    • قوائم: 0 + 0  لتصنيفات: 0  المراجعات: 0
    • النقاط: 0 + 1 (5.0)  الإصدار: 8.4.19   Huisgenoot, Suid-Afrika se topverkopertydskrif, is nou beskikbaar as n e-tydskrif. Dié gewilde gesinstydskrif met sy unieke redaksionele samestelling dek onderwerpe so wyd soos onder ...
        ⥯ 
    • LiG-Tydskrif
    • iOS تطبيقات: الأخبار والمجلات  بواسطة: Bybel-Media
    • مجاني  
    • قوائم: 0 + 0  لتصنيفات: 0  المراجعات: 0
    • النقاط: 0 + 0  الإصدار: 1.2.1   LiG-tydskrif is n inspirasievennoot vir jou en jou mense. Dit is 'n aanlyn sowel as gedrukte tydskrif met Christelike inhoud wat inspireer. Lig-App en die kwartaalikse gedrukte ...
        ⥯ 
    • SARIE-tydskrif
    • iOS تطبيقات: الأخبار والمجلات  بواسطة: Zinio Pro
    • * مجاني  
    • قوائم: 0 + 0  لتصنيفات: 0  المراجعات: 0
    • النقاط: 0 + 0  الإصدار: 7.5.8   SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika. SARIE is n inspirasie vir jou lewe en n voortsetting van jou lewenstyl. Maand ná maand vertel ons tipies ...
        ⥯ 
    • SARIE Kos tydskrif
    • iOS تطبيقات: الأخبار والمجلات  بواسطة: Zinio Pro
    • * مجاني  
    • قوائم: 0 + 0  لتصنيفات: 0  المراجعات: 0
    • النقاط: 0 + 1 (5.0)  الإصدار: 8.5.7   SARIE KOS: it s a lifestyle and a hearty conversation. We talk food, and the conversation is mouth-watering and proudly South African. It s for everyone who is inspired by the ...
        ⥯ 
    • Tuis-tydskrif
    • iOS تطبيقات: الأخبار والمجلات  بواسطة: Zinio Pro
    • * مجاني  
    • قوائم: 0 + 0  لتصنيفات: 0  المراجعات: 0
    • النقاط: 0 + 1 (5.0)  الإصدار: 4.4.11   Tuis is jou praktiese huis-en-tuingids propvol dekor-, tuin-, selfdoen- en kosinspirasie. Pryse vir subskripsies: 1 maand subskripsie = 49.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit ...
        ⥯ 
    • Weg!-tydskrif
    • iOS تطبيقات: الأخبار والمجلات  بواسطة: Zinio Pro
    • * مجاني  
    • قوائم: 0 + 0  لتصنيفات: 0  المراجعات: 0
    • النقاط: 0 + 1 (1.0)  الإصدار: 4.4.10   Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto s en ...
        ⥯ 
    • Idees tydskrif
    • iOS تطبيقات: الأخبار والمجلات  بواسطة: Zinio Pro
    • * مجاني  
    • قوائم: 0 + 0  لتصنيفات: 0  المراجعات: 0
    • النقاط: 0 + 0  الإصدار: 5.0.0   Idees is propvol planne vir die mooiste onthaaltafels, maklike handwerkprojekte en slim en oulike dekorwenke dis jou maandelikse dosis kreatiewe inspirasie. Pryse vir subskripsies: 1 ...
        ⥯ 
    • PEEQ Entertainment
    • iOS تطبيقات: الأخبار والمجلات  بواسطة: CCS OUTSOURCING (PTY) LTD
    • * مجاني  
    • قوائم: 0 + 0  لتصنيفات: 0  المراجعات: 0
    • النقاط: 0 + 2 (5.0)  الإصدار: 2.0.3   Whether you re a news junkie, celeb spotter, homespun hobbyist, fashion fundi, gadget guru or business leader; Peeq has the content to keep you engaged, entertained and up to date. For
        ⥯ 

قد يعجبك ايضا

عوامل تشغيل البحث التي يمكن استخدامها مع AppAgg
إضافة إلى AppAgg
AppAgg
ابدأ بإنشاء حساب - انه مجاني.
تسجيل
تسجيل الدخول